
Generaal Titus Gaius se Triomfboog in die Romeinse Forum, Rome - dis reg langsaan die Colosseum.
Wie is Flavius Josephus? En wat het hy te sê oor ons NT geskrifte?
Dit lyk of Josephus die geskrifte van Paulus geken het want hy het daaruit aangehaal toe hy met die Grieke oor die liggaamlike opstanding uit die dood geargumenteer het.
Het Christus aan die Kruis gesterf? Of was Shlomo Piprz reg dat die dissipels Sy liggaam...