Wednesday, 27 July 2016

THE AUTHENTICITY AND RELIABILITY OF THE NEW TESTAMENT WRITINGS

General Titus Gaius Arch in the FORUM ROMANUM in Rome My wife and I visited Rome during April 2016 and the FORUM ROMANUM in Rome was on my list to visit. If you click on this link, you can read about it in inter alia Wikipedia and a host of other websites. This should just wet your appetite to delve deeper into this fascinating place. I was aware that on the left hand side of the Arch there are reliefs of the war loot...

Friday, 22 July 2016

DIE BETROUBAARHEID EN OUTENTIEKHEID VAN DIE NUWE TESTAMENTIESE GESKRIFTE

Dis die laaste uitnodiging voor Maandagaand. Ek hoop regtig jy kan dit maak; kom asseblief en gesels saam met ons. Die snypunt van die Christelike geloof en enige ander godsdiens ter wêreld is die opstanding van Christus. As Hy nie opgestaan het nie, “… is ons verkondiging sinloos, en ook julle geloof sinloos. Boonop word ons as valse getuies vir God bevind, omdat ons teen God getuig het dat Hy Christus  opgewek het …” [1 Korintiërs...

Sunday, 17 July 2016

DIE BETROUBAARHEID EN OUTENTIEKHEID VAN DIE NT GESKRIFTE

Generaal Titus Gaius se Triomfboog in die Romeinse Forum, Rome - dis reg langsaan die Colosseum.  Wie is Flavius Josephus? En wat het hy te sê oor ons NT geskrifte?  Dit lyk of Josephus die geskrifte van Paulus geken het want hy het daaruit aangehaal toe hy met die Grieke oor die liggaamlike opstanding uit die dood geargumenteer het.  Het Christus aan die Kruis gesterf? Of was Shlomo Piprz reg dat die dissipels Sy liggaam...

Tuesday, 12 July 2016

DIE BETROUBAARHEID EN OUTENTIEKHEID VAN DIE NT GESKRIFTE: 'N UITNODIGING

Hoe betroubaar is ons Nuwe Testamentiese Skrifte? Hoe outentiek is dit? Miskien is dit vrae wat jy al gevra het of moontlik selfs jou eie navorsing gedoen het. Christus het nie aan die kruis gesterf nie. Sy liggaam is deur Sy dissipels gesteel en vir Moeder Maria gegee wat dit na ‘n ander land geneem het – aldus Shlomo Piprz. Dis ‘n ou storie wat in 2014 deur ‘n Jood oor vertel is. Ek het al gehoor dat Petrus beskryf was as ‘n redelike...

Monday, 11 July 2016

GOOD THINGS DO HAPPEN IN JAILS?!

Good deeds still occur in life - even in a prison with prisoners breaking free to help their jailer who apparently suffered a stroke. Lately we are bombarded by Police brutality and the "innocence" of the "victims."  Looking at the video clips it seems as if the good guys are the civilians and the baddies are the police. Whether this is factually correct or not, it is all in our faces. It is easy to feel somewhat bewildered and lost in...

Wednesday, 6 July 2016

THE DOMPAS BOOK IS BACK! MAKWEREKWERE - NOT SO!

THE DOMPAS IS BACK: COURTESY THE SAPS THE HATED DOMPAS OF AN ERSTWHILE ERA IS BACK [this image was downloaded from the Internet] Can you believe this lot? The hated dompas is back courtesy the South African Police Servives. It is parading heavily disguised as a South African Identity Book. That is Professor Rabelani Dagada's experience. His story was published on News24 voices web on 5 July 2016; you will agree with me that News24's...

Saturday, 2 July 2016

DIE BETROUBAARHEID EN OUTENTIEKHEID VAN ONS NUWE TESTAMENTIESE GESKRIFTE

DIE TEMPEL VIR CASTOR & POLLUX WAT IN DIE ROMEINSE FORUM GEBOU IS 484vC Ek het hierdie foto van die tempel wat in die Romeinse Forum in omtrent 484vC opgerig was, geneem. Dit was ter ere van die beskermengelle vir die seevaarders.  Die uithangbordjie oor Castor en Pollux Het jy al gehoor van die skip met die snaakse naam CASTOR & POLLUX? Wel, Paulus het daarop na Rome gevaar om daar verhoor te word. Jy onthou seker hoe...