DIE TEMPEL VIR CASTOR & POLLUX WAT IN DIE ROMEINSE FORUM GEBOU IS
484vC
Ek het hierdie foto van die tempel wat in die Romeinse Forum in omtrent 484vC opgerig was, geneem. Dit was ter ere van die beskermengelle vir die seevaarders.
Die uithangbordjie oor Castor en Pollux
Het jy al gehoor van die skip
met die snaakse naam CASTOR & POLLUX?
Wel, Paulus het daarop na Rome gevaar om daar verhoor te word. Jy onthou seker
hoe...